Junie se Webwerf: “Is ek aansteeklik?” Moet nie hierdie winter ons pasiënt zero wees nie
Die verkoue- en griepseisoen is nou op hande. Jy wil nie die ongewilde “Pasiënt Zero” wees wat almal in jou sosiale kring of almal by die werk aansteek en siek maak nie. Jy moet dus weet wanneer jy eerder by die huis moet bly. Kyk daarom na die artikel en gepaardgaande materiaal “'Am I Contagious?' When to Stay Home Sick” op HealthLine se webwerf http://www.healthline.com/health/cold-flu/contagious#1.
Uit die HAT:
“onparlementêr” in stryd met ‘n parlement se huisreëls oor debatvoering: ‘n onparlementêre uitdrukking; onparlementêr optree.
Provided by Taylor and Finlay Attorneys
© DotNews. All Rights Reserved.