Belastingseisoen begin op 1 Julie
Die belangrike datums vir die indiening van ITR12 Belastingopgawes vir die periode 1 Maart 2015 tot 29 Februarie 2016 is -
- 23 September 2016: Opgawes wat per pos of per hand ingedien word, of
- 25 November 2016: Opgawes van nie-voorlopige belastingbetalers wat via eFiling of by ‘n SARS kantoor ingedien word, of
- 31 Januarie 2017: Opgawes van voorlopige belastingbetalers wat via eFiling ingedien word.
Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.