Hereregte: Gaan Jy Meer Of Minder Betaal Vir Jou Nuwe Eiendom?
Met die nuwe koerse wat in die Begroting aangekondig is, gaan die meeste middel-inkomste huishoudings minder hereregte op toekomstige eiendomstransaksies betaal. Die grootste besparings is op eiendomstransaksies tussen R2 miljoen en R2,3 miljoen. Wanneer eiendom meer as R2,65 miljoen kos, gaan die koper dit voel en moet ‘n groter gedeelte aan die staatskas oorbetaal word.
Daar is geen hereregte betaalbaar waar die verkoper verplig is om BTW op die transaksie te hef nie.
Die nuwe koerse
Die nuutste vrystellingsperk, skale en koerse wat op hereregte van toepassing is -
|
|
Ter illustrasie …..
|
|
(Indien die tabel nie korrek vertoon nie, gaan gerus na die weergawe aanlyn deur op die skakel bo die komplimentêre strokie te klik)
|
Provided by Wessels + van Zyl Inc
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.