Webtuiste van die Maand: Tydsberekening is Alles
“Tydsberekening is in alle dinge die mees belangrike faktor.” (So sê Hesiod, ‘n Griekse digter, filosoof en ekonoom uit die antieke tyd.)
Daar is baie sleutels en “Geheime tot Sukses” (in beide ons besigheids- en persoonlike lewens). Een van die belangrikste basiese vertrekpunte is om te verstaan hoe om die regte tydstip te kies vir die verskeie dinge wat ons doen om maksimum effektiwiteit en uitkoms te verseker.
- Wat is die beste tyd van die dag om kreatief te wees?
- Wanneer moet ons fokus op besluitneming, analisering en onderhandlinge?
- Wanneer is ons op ons mees produktiewe?
- Is daar ander reëls wat op “Naguile” van toepassing is?
- Wat kan ons doen om ons produktiwiteit te verhoog, veral waar ons geen keuse het as om die projek op ‘n nie-optimale tyd te doen nie?
- Vir watter tyd van die dag moet ons doktersafsprake en chirurgie skeduleer?
- Wanneer moet ons op ons versigtigste wees op die paaie?
- Wat is die optimale ouderdom om te trou?
- Moet jy die Slegte Nuus of die Goeie Nuus eerste gee?
Uit die HAT:
Harmansdrup s.nw (medisinaal) outydse, taaierige patente medisynesoort;haarlemensis;haarlemmerolie. (figuurlik) iemand wat draaierig/tydsaam/stadig is.
Provided by Darrolls Attorneys, Notaries & Conveyancers
© DotNews. All Rights Reserved.