Jou Oktober webwerf : Belastinguitklaring – Nou aanlyn beskikbaar
SARS het hul nuwe stelsel geloods ingevolge waarvan belastingbetalers se status bevestig kan word – die nuwe sisteem heet TCS (Tax Compliance Status). Kyk gerus na die riglyne “How to Access Your ‘My Compliance Profile’ (MCP) via SARS eFiling” op SARS se webwerf vir ‘n volledige gebruikersgids –
- Jy kan jou belastingstatus nagaan (kleurkode rooi indien daar iets uitstaande is, groen indien dit in orde is);
- Om enige belastingprobleme aan te spreek; en
- Om jou voldoeningstatus aan te spreek indien daar ‘n dispuut bestaan.
Provided by Darrolls Attorneys, Notaries & Conveyancers
© DotNews. All Rights Reserved.