Webwerf van die Maand: 5 Maniere om verstandelike sterk te bly terwyl jy op Breekpunt is
Stres – dit is goed tot op ‘n punt. ‘n Oormaat stres benadeel jou produktiwiteit by die werk; dit maak ons lewens onaangenaam en uiteindelik is dit dodelik. Waar is die balans? Kyk gerus na Uplift se ‘Stress:Performance Curve’ in “The Difference between Good Stress and Bad Stress” hier.
Neem dan 40 sekondes om na Time Magazine se video te kyk “5 Ways to Stay Mentally Strong When You Think You’re About to Crack” hier.
Uit die HAT:
Stelsleutel (s.nw) stuk gereedskap wat verstel kan word om moere/boute van verskillende groottes los/vas te draai.
Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.