Jou Webwerwe van die Maand: Wenke om Jou Geld en Skuld te Bestuur
Ons lewe in uitdagende tye. Hopelik beleef ons nou die eerste tekens van groei in ons ekonomie. Dit is nou ‘n goeie tyd om jou verhouding met geld en die stand van jou finansies te verbeter.
Kyk gerus na hierdie webwerf artikels vir idees oor hoe om te begin –
- Time se “Struggling to Repay Your Debt? The Snowball Method Could Help” hier.
Uit die HAT: luistervink s.nw. (-e) (figuurlik) iemand wat afluister wat ander praat, byvoorbeeld om die polisie te help om ’n verdagte vas te trek.
Provided by Darrolls Attorneys, Notaries & Conveyancers
© DotNews. All Rights Reserved.