Webwerf van die Maand: Geniet Winter soos ‘n Wiking
As jy sukkel met die laaste deel van ons winter, dink bietjie aan die Skandinawiese lande en hoe Denemarke met lang, koue winters gereeld daarin slaag om as die “Gelukkigste Land in die Wêreld” aangewys te word.
Hoe sou ons Deense vriende dit regkry? Waarskynlik met die hulp van die ou Wikingse konsep van “hygge”. Aldus die Oxford English Dictionary is “hygge - a quality of cosiness and comfortable conviviality that engenders a feeling of contentment or well-being (regarded as a defining characteristic of Danish culture)”.
Dink aan kaggelvure, vriende, kerse, kos en wolkomberse.
Dit is maklik om jou huis ‘n tuiste van rustigheid en koestering te maak. Hier is vir jou 10 voorstelle. “How to Hygge: Embrace the Cosy Danish Concept”.
Uit die HAT:
wiprooster s.nw. broodrooster wat ‘n sny brood boontoe laat wip wanneer die roostertyd verstreke is.
Uit die HAT:
wiprooster s.nw. broodrooster wat ‘n sny brood boontoe laat wip wanneer die roostertyd verstreke is.
Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.