Jou Junie-webwerwe: Gebruik gesonde voedsel in die stryd teen griep
Hippokrates was blykbaar reeds in 400 vC van mening dat voedsel jou medisyne moet wees, en medisyne jou voedsel.
Moet nie dat verkoue en griep jou hierdie winter onderkry nie. Veral nie as jy jou eie besigheid bedryf nie. Onthou, elke dag wat jy siek is, is ‘n dag waarop jy goeie geleenthede kan mis.
Kyk gerus na die wetenskaplike basis waarop Hippokrates se antieke, wyse en toepaslike advies berus in die artikel “The 15 Best Foods to Eat When You’re Sick” van AuthorityNutrition.
Jy kan ook die positiewe effek van goeie voedsel verhoog deur wetenskaplike en mediese hulp. Kyk gerus na “Zinc acetate lozenges may increase the recovery rate from the common cold by three-fold” op ScienceDaily.
Uit die HAT:
wintersonstilstand s.nw tyd in die winter (21 of 22 Junie*) wanneer die son die verste van die ewenaar is (*Suidelike Halfrond) (teenoor die somersonstilstand)
Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.