Waar is jou 2017 begrotingsvoorstel?
Ons Minister van Finansies Pravin Gordhan is geskeduleer om sy Begrotingsrede op 22 Februarie 2017 in die Parlement aan te bied. Jou idees en voorstelle vir die 2017 Nasionale Begroting word aangevra en afgewag. Jy kan jou begrotingsvoorstelle aanbied by die webwerf "Budget Tips" en jy kan ook meer uitvind op die Nasionale Tesourie se webwerf .
Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.