Februarie se Webwerf: Blink idees vir Klein Sake in 2017
“Whosoever desires constant success must change his conduct with the times” (Niccolo Machiavelli)
Die mees suksesvolle klein sake gaan altyd die wees wat kan aanpas by hul veranderende omgewing en omstandighede en wat die nuwe geleenthede wat dit meebring kan aangryp.
So wat hou 2017 vir ons in? Vir ‘n interessante oorsig oor toepaslike scenario’s en vir sinvolle gedagtes oor watter geleenthede dit vir ons in Suid-Afrika inhou, besoek gerus Cherryflava se webwerf en hul artikel “South African small business opportunities in 2017”.
Uit die HAT:
salpeter s.nw (chem) kristalvormige delfstof (kaliumnitraat) waarvan potas ‘n hoofbestanddeel is, as kunsmisstof en vir die vervaardiging van buskruit, vuurhoutjies en vuurwerk gebruik. KalisalpeIter: ‘n Skeepslading salpeter uit Suid-Amerika invoer. (Latyn sal petrae klipsout)
Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.