Oktober Se Webwerf: Hoe Hanteer Ek Die Lang Toue By SARS Se Kantore?
In hierdie geval kan jy navraag doen op die SARS webwerf oor die aktiwiteite in die tou. Gaan na die SARS webblad genaamd “Find the Shortest SARS Branch Queue Near You” en volg dan hierdie stappe –
- Klik op die akel http://www.sars.gov.za/Contact/Pages/Check%20the%20shortest%20queue.aspx
- Indien ‘n “Windows Security Box” opkom, klik “Cancel”
- Klik op die skakel in “Step 1” op die “Branch Locator” blad
- Los die kaart uit, maar klik op die Provinsie aan die bokant van die bladsy, byvoorbeeld “Eastern Cape”.
- Klik dan op die naaste tak op dieselfde plek aan die bokant van die bladsy, byvoorbeeld “East-London”.
- Jy sal sien dat jy aan die onderkant van die bladsy kan navraag doen oor die beste tyd om die tak te besoek; klik net op die skakel “Best times to queue”.
Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.