Jou 2016 Begrotingswenke Word Aangevra!
Op 24 Februarie lewer die Minister van Finansies Pravin Gordhan weer sy begrotingsrede en hy wil graag jou wenke hoor. Jy kan jou voorstelle indien deur die “
Budget Tips” skakel op die Nasionale Tesourie se webwerf te volg by
http://www.treasury.gov.za/.
Provided by Wessels + van Zyl Inc
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.